E-Boeke en Preke

Dr Willie Marais

Dr Willie Marais is gebore op 5 Mei 1929 in Christiana, Suid Afrika. Hy is die skrywer van verskeie boeke en artikels en het tydens sy bediening 7 gemeentes as predikant bedien. Hy is reeds van kindsbeen af geroep vir die taak van evangelis en predikant, maar moes eers self deur Jesus Christus gered word en tot bekering kom. Sy persoonlike getuienis is beskikbaar onder die Audio skakel.

U is welkom om die materiaal op hierdie webwerf gratis te versprei!

Stuur 'n epos vir boekpryse

Teken ons gasteboek as u seën ondervind het!

This template was provided free by www.free-templates.org