Guestbook

Sign Guestbook




Challenge Image

Current Entries

Viewing entries 1 through 10 (Total entries: 36)

Name:
Slabbert Le Cornu
Comments:
Dankie vir die kosbare materiaal van dr. Willie. Ek was as jongseun in sy gemeente, NG Pta-Oos, einde 1970's begin 1980's, my pa was ouderling daar. Ons was baie lief vir oom Willie. Sien hier wat ek oor dr. Willie geskryf het, met groot dank: proregnodotcom, kyk onder dr. Willie Marais by die categories afdeling


Ek wil uitvind hoe ek dalk dr. Willie se boek, Die Tien Woorde van God (later onder die titel: Onder ewige vleuels) elektronies in die hande kan kry, kan u dalk help, dankie.

Slabbert
GK Carletonville
082 770 2669
Tuesday, October 12 2021 - 09:36 PM
Name:
Jacques Pienaar
Comments:
Wonderlike Godsman Ds Willie Marais wat die Woord en redding suiwer verkondig het. Hy saam met Ds Danie Steyn was ‘n formidabele span vir die werk van die Here.
Wednesday, September 01 2021 - 01:51 PM
Name:
Cecilia Adriana Dercksen
Comments:
Ek is nog nuut hier op die web blad maar ek vind alles wat hier gese word in so veel manier intresant ek kan net nie ophou lees nie
Saturday, April 17 2021 - 09:40 PM
Name:
gabriel
Comments:
skooltyd onder sy bediening gesit, dit was alles deel van God se plan om ook my in te katrol! PRYS CHRISTUS JESUS!
Friday, April 09 2021 - 11:20 AM
Name:
Susan Wolfaardt
Comments:
Evangelisasie reeks in Edleen gemeente
bygewoon 20-27 Okt 1991. Aangrypende boodskappe gewees. Haal nog gereeld van die traktaatjies uit die boekrak.
Sunday, November 01 2020 - 02:11 PM
Name:
Dr Stanley W Theron
Comments:
Dr PW, my leraar, meewerker, rol-model, kollega en wedersydse mentors.
Sunday, August 16 2020 - 04:20 AM
Name:
Jacques Malan
Comments:
Dankie vir al die materiaal van Dr. Willie Marais. 'n eenvoudige kragtige man in die geloof.
Sunday, May 03 2020 - 12:17 AM
Name:
Amelia de Lange
Comments:
Musiek in die kerk is STEEDS en dit blyk voortdurende skuurkonflik in die kerk te wees. Baie dankie vir die minuut met wonderlike leading. Ek wou so graag u persoonlik ontmoet het,maar het dit nie gedoen nie. Dit is my groot verlies. Ons mid jou Ds Willie!
Sunday, February 18 2018 - 04:14 PM
Name:
Jan Grey
Comments:
Lekker ou lekker! Prys die Here!
Friday, December 08 2017 - 03:11 AM
Name:
Anize van Schalkwyk
Comments:
Wyle dr Willie het waarlik die Woord van God suiwer oorgebring. Baie dankie dat julle dit gratis beskikbaar stel
Thursday, October 19 2017 - 06:57 AM
Powered by DRBGuestbook – PHP Hosting